Schengen (Luxemburg)

Schengen
Munisipaliteit in Luxemburg

Schengen in die kanton Remich
Ligging
Kanton Remich
Koördinate 49°28'12"NB, 6°21'36"OL[1]
Algemeen
Oppervlakte 31,42 km²
Inwoners (2008) 3962 (126,1 inw./km²)

bron: Luxemburg se Lessenaar vir die Statistiek
Foto's
Die Moeselbrug naby Schengen

Schengen is 'n munisipaliteit in die Luxemburgse kanton Remich, aan die oewer van die Moesel naby die drielandepunt tussen Duitsland, Frankryk en Luxemburg.

Die dorp het 'n totale oppervlakte van 31,42 km2 en op 1 Januarie 2007 het dit 3.962 inwoners gehad, waarvan so 'n 425 in die dorp Schengen self woon.

Schengen het veral bekend geword danksy die Schengen-ooreenkoms wat op 14 Junie 1985 op die skip Princesse Marie-Astrid in dié dorp geteken is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search